Wat kan die Bybel ons leer?
Hierdie Bybelstudiehulp is saamgestel om jou te help om te leer wat die Bybel oor verskeie onderwerpe sê, insluitende waarom ons ly, wat met ons gebeur wanneer ons sterf, hoe om ’n gelukkige gesinslewe te hê en nog meer.
Wat het God in gedagte vir ons?
Jy wonder dalk waarom daar vandag soveel probleme is. Die Bybel leer dat God binnekort sal optree om lyding, siekte en die dood weg te neem.
HOOFSTUK 1
Wie is God?
Dink jy dat God vir jou omgee? Leer oor sy persoonlikheid en hoe jy God se vriend kan word.
HOOFSTUK 2
Die Bybel – ’n Boek wat van God af kom
Hoe kan die Bybel jou help om persoonlike probleme te hanteer? Hoekom kan jy die profesieë daarin vertrou?
HOOFSTUK 3
Wat het God vir die mens in gedagte?
Hoe sal die lewe in die nuwe wêreld wees wanneer die aarde ’n paradys is?
HOOFSTUK 4
Wie is Jesus Christus?
Leer hoekom Jesus die beloofde Messias is, waar hy vandaan gekom het en hoekom hy Jehovah se eniggebore Seun genoem word.
HOOFSTUK 6
Wat gebeur met ons wanneer ons sterf?
Leer wat die Bybel sê oor waar die dooies is en hoekom mense sterf.
HOOFSTUK 7
Daar sal ’n opstanding wees!
Het iemand vir wie jy lief is, gesterf? Sal ons mense wat gesterf het, weer kan sien? Kyk wat die Bybel oor die opstanding leer.
HOOFSTUK 8
Wat is God se Koninkryk?
Baie mense ken die Onse Vader-gebed. Wat beteken die woorde: “Laat u Koninkryk kom”?
HOOFSTUK 9
Is die einde van die wêreld naby?
Kyk hoe mense se optrede en gesindhede bewys dat ons vandag in die tyd net voor die einde van die wêreld lewe, soos die Bybel voorspel het.
HOOFSTUK 10
Die waarheid oor die engele
Die Bybel praat van engele en demone. Bestaan hierdie geesskepsele werklik? Kan hulle ons help of kwaad aandoen?
HOOFSTUK 11
Hoekom is daar soveel pyn en lyding?
Baie mense dink dat God al die lyding in die wêreld veroorsaak. Wat dink jy? Leer wat God sê oor lyding.
HOOFSTUK 12
Hoe kan jy God se vriend word?
Dit is moontlik om te lewe op ’n manier wat Jehovah gelukkig maak. Om die waarheid te sê, jy kan God se vriend word.
HOOFSTUK 14
Jou gesin kan gelukkig wees
Die liefde wat Jesus getoon het, is ’n voorbeeld vir mans, vrouens, ouers en kinders. Wat leer ons by hom?
HOOFSTUK 15
Die regte manier om God te aanbid
Kyk na ses punte wat mense identifiseer wat die ware godsdiens beoefen.
HOOFSTUK 16
Kies om God te aanbid
Watter uitdagings sal jy dalk hê wanneer jy vir ander sê wat jy glo? Hoe kan jy vir hulle sê wat jy glo sonder om hulle aanstoot te gee?
HOOFSTUK 17
Die voorreg van gebed
Luister God wanneer jy bid? Om hierdie vraag te beantwoord, moet jy verstaan wat die Bybel oor gebed leer.
HOOFSTUK 18
Moet ek my lewe aan God toewy en gedoop word?
Watter stappe is nodig om vir Christelike doop te kwalifiseer? Leer wat doop beteken en hoe ’n mens gedoop moet word.
HOOFSTUK 19
Bly na aan Jehovah
Hoe kan ons ons liefde en dankbaarheid teenoor God bewys vir alles wat hy vir ons gedoen het?
Eindnotas
Die betekenis van woorde en frases wat in die boek Wat kan die Bybel ons leer? gebruik word.