Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

A7-B

Belangrikste gebeurtenisse van Jesus se lewe op die aarde – Die begin van Jesus se bediening

TYD

PLEK

GEBEURTENIS

MATTEUS

MARKUS

LUKAS

JOHANNES

29, herfs

Jordaanrivier, moontlik by of naby Betanië oorkant die Jordaanrivier

Jesus gedoop en gesalf; Jehovah verklaar dat hy sy Seun is en keur hom goed

3:13-17

1:9-11

3:21-38

 

Judese wildernis

Deur die Duiwel versoek

4:1-11

1:12, 13

4:1-13

 

Betanië oorkant die Jordaanrivier

Johannes die Doper identifiseer Jesus as die Lam van God; eerste dissipels sluit by Jesus aan

     

1:15, 19-51

Kana in Galilea; Kapernaum

Eerste wonderwerk by troue, verander water in wyn; besoek Kapernaum

     

2:1-12

30, Pasga

Jerusalem

Reinig die tempel

     

2:13-25

Praat met Nikodemus

     

3:1-21

Judea; Enon

Gaan na Judese gebied, sy dissipels doop; Johannes se laaste getuienis oor Jesus

     

3:22-36

Tiberias; Judea

Johannes opgesluit; Jesus vertrek na Galilea

4:12; 14:3-5

6:17-20

3:19, 20

4:1-3

Sigar, in Samaria

Op pad na Galilea, leer die Samaritane

     

4:4-43

Wildernis van Judea