Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die tweede boek van Konings

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Elia voorspel Ahasia se dood (1-18)

  • 2

    • Elia in windstorm opgeneem (1-18)

      • Elisa kry Elia se ampskleed (13, 14)

    • Elisa maak Jerigo se water gesond (19-22)

    • Bere maak seuns van Bet-El dood (23-25)

  • 3

    • Joram, koning van Israel (1-3)

    • Moab kom in opstand teen Israel (4-25)

    • Moab verslaan (26, 27)

  • 4

    • Elisa laat weduwee se olie meer word (1-7)

    • Sunammitiese vrou se gasvryheid (8-16)

    • Vrou met seun beloon; hy sterf (17-31)

    • Elisa wek dooie seun op (32-37)

    • Elisa maak bredie eetbaar (38-41)

    • Elisa laat brood meer word (42-44)

  • 5

    • Elisa genees Naäman se melaatsheid (1-19)

    • Gierige Gehasi met melaatsheid getref (20-27)

  • 6

    • Elisa laat bylkop dryf (1-7)

    • Elisa en Siriërs (8-23)

      • Oë van Elisa se dienaar oopgemaak (16, 17)

      • Siriërs met blindheid getref (18, 19)

    • Hongersnood in Samaria (24-33)

  • 7

    • Elisa voorspel einde van hongersnood (1, 2)

    • Kos gevind in verlate Siriese kamp (3-15)

    • Elisa se profesie vervul (16-20)

  • 8

    • Sunammitiese vrou se grond teruggegee (1-6)

    • Elisa, Ben-Hadad en Hasael (7-15)

    • Joram, koning van Juda (16-24)

    • Ahasia, koning van Juda (25-29)

  • 9

    • Jehu gesalf as koning van Israel (1-13)

    • Jehu maak Joram en Ahasia dood (14-29)

    • Isebel doodgemaak; honde vreet haar op (30-37)

  • 10

    • Jehu maak almal in huis van Agab dood (1-17)

      • Jonadab sluit by Jehu aan (15-17)

    • Jehu maak aanbidders van Baäl dood (18-27)

    • Oorsig van Jehu se bewind (28-36)

  • 11

    • Atalia maak haarself koningin (1-3)

    • Joas in geheim koning gemaak (4-12)

    • Atalia doodgemaak (13-16)

    • Jojada bevorder ware aanbidding (17-21)

  • 12

    • Joas, koning van Juda (1-3)

    • Joas herstel tempel (4-16)

    • Aanval deur Siriërs (17, 18)

    • Joas doodgemaak (19-21)

  • 13

    • Joahas, koning van Israel (1-9)

    • Joas, koning van Israel (10-13)

    • Elisa toets Joas se ywer (14-19)

    • Elisa sterf; sy beendere maak man weer lewend (20, 21)

    • Elisa se laaste profesie vervul (22-25)

  • 14

    • Amasia, koning van Juda (1-6)

    • Oorlog teen Edom en teen Israel (7-14)

    • Joas van Israel sterf (15, 16)

    • Amasia sterf (17-22)

    • Jerobeam II, koning van Israel (23-29)

  • 15

    • Asarja, koning van Juda (1-7)

    • Israel se laaste konings: Sagaria (8-12), Sallum (13-16), Menahem (17-22), Pekahia (23-26), Peka (27-31)

    • Jotam, koning van Juda (32-38)

  • 16

    • Agas, koning van Juda (1-6)

    • Agas se omkoopgeskenk aan Assiriërs (7-9)

    • Agas maak heidense altaar (10-18)

    • Agas sterf (19, 20)

  • 17

    • Hosea, koning van Israel (1-4)

    • Israel verslaan (5, 6)

    • Israel in ballingskap weggeneem weens afvalligheid (7-23)

    • Assiriërs laat uitlanders in Samaritaanse stede woon (24-26)

    • Samaritane se gemengde godsdiens (27-41)

  • 18

    • Hiskia, koning van Juda (1-8)

    • Israel verslaan – oorsig (9-12)

    • Sanherib val Juda aan (13-18)

    • Rabsake tart Jehovah uit (19-37)

  • 19

    • Hiskia raadpleeg God deur middel van Jesaja (1-7)

    • Sanherib dreig Jerusalem (8-13)

    • Hiskia se gebed (14-19)

    • Jesaja dra God se antwoord oor (20-34)

    • Engel maak 185 000 Assiriërs dood (35-37)

  • 20

    • Hiskia word siek en herstel (1-11)

    • Boodskappers van Babilon (12-19)

    • Hiskia sterf (20, 21)

  • 21

    • Manasse, koning van Juda; sy sondes (1-18)

      • Jerusalem se vernietiging voorspel (12-15)

    • Amon, koning van Juda (19-26)

  • 22

    • Josia, koning van Juda (1, 2)

    • Instruksies vir herstel van tempel (3-7)

    • Wetboek gevind (8-13)

    • Hulda voorspel rampspoed (14-20)

  • 23

    • Josia bevorder ware aanbidding (1-20)

    • Pasga gevier (21-23)

    • Josia doen meer om ware aanbidding te bevorder (24-27)

    • Josia sterf (28-30)

    • Joahas, koning van Juda (31-33)

    • Jojakim, koning van Juda (34-37)

  • 24

    • Jojakim se opstand en dood (1-7)

    • Jojagin, koning van Juda (8, 9)

    • Eerste groep gevangenes na Babilon geneem (10-17)

    • Sedekia, koning van Juda; sy opstand (18-20)

  • 25

    • Nebukadnesar beleër Jerusalem (1-7)

    • Jerusalem en sy tempel vernietig; tweede groep in ballingskap weggeneem (8-21)

    • Gedalja word goewerneur (22-24)

    • Gedalja vermoor; volk vlug na Egipte (25, 26)

    • Jojagin in Babilon vrygelaat (27-30)