VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Die tweede boek van Samuel Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Oorsig 1 Dawid hoor van Saul se dood (1-16) Dawid se treurlied oor Saul en Jonatan (17-27) 2 Dawid, koning oor Juda (1-7) Is-Boset, koning oor Israel (8-11) Oorlog tussen huis van Dawid en huis van Saul (12-32) 3 Huis van Dawid word sterker (1) Dawid se seuns (2-5) Abner begin Dawid ondersteun (6-21) Joab maak Abner dood (22-30) Dawid treur oor Abner (31-39) 4 Is-Boset vermoor (1-8) Dawid laat moordenaars doodmaak (9-12) 5 Dawid word koning oor hele Israel (1-5) Jerusalem ingeneem (6-16) Sion, Stad van Dawid (7) Dawid verslaan Filistyne (17-25) 6 Ark na Jerusalem gebring (1-23) Ussa gryp Ark en word doodgemaak (6-8) Migal verag Dawid (16, 20-23) 7 Dawid sal nie tempel bou nie (1-7) Verbond met Dawid vir koninkryk (8-17) Dawid se dankgebed (18-29) 8 Dawid se oorwinnings (1-14) Dawid se administrasie (15-18) 9 Dawid se lojale liefde vir Mefiboset (1-13) 10 Oorwinnings oor Ammon en Sirië (1-19) 11 Dawid pleeg egbreuk met Batseba (1-13) Dawid reël dat Uria doodgemaak word (14-25) Dawid trou met Batseba (26, 27) 12 Natan wys Dawid tereg (1-15a) Batseba se seun sterf (15b-23) Batseba gee geboorte aan Salomo (24, 25) Ammonitiese stad Rabba ingeneem (26-31) 13 Amnon verkrag Tamar (1-22) Absalom maak Amnon dood (23-33) Absalom vlug na Gesur (34-39) 14 Joab en vrou van Tekoa (1-17) Dawid vind uit van Joab se plan (18-20) Absalom toegelaat om terug te kom (21-33) 15 Absalom se sameswering en opstand (1-12) Dawid vlug uit Jerusalem (13-30) Agitofel sluit by Absalom aan (31) Husai gestuur om Agitofel se plan te laat misluk (32-37) 16 Siba belaster Mefiboset (1-4) Simeï vervloek Dawid (5-14) Husai gaan na Absalom (15-19) Agitofel se raad (20-23) 17 Husai laat Agitofel se raad misluk (1-14) Dawid gewaarsku; hy vlug vir Absalom (15-29) Barsillai en ander voorsien wat nodig is (27-29) 18 Absalom verslaan en doodgemaak (1-18) Dawid hoor van Absalom se dood (19-33) 19 Dawid treur oor Absalom (1-4) Joab wys Dawid tereg (5-8a) Dawid gaan terug na Jerusalem (8b-15) Simeï vra om vergifnis (16-23) Mefiboset is onskuldig (24-30) Barsillai geëer (31-40) Argument tussen manne van Israel en manne van Juda (41-43) 20 Seba se opstand; Joab maak Amasa dood (1-13) Seba agternagesit en sy kop afgekap (14-22) Dawid se administrasie (23-26) 21 Wraak op huis van Saul namens Gibeoniete (1-14) Oorloë teen Filistyne (15-22) 22 Dawid loof God vir sy reddingsdade (1-51) “Jehovah is my groot rots” (2) Jehovah is lojaal aan dié wat lojaal is (26) 23 Dawid se laaste woorde (1-7) Heldedade van Dawid se magtige vegters (8-39) 24 Dawid se sonde in verband met sensus (1-14) Vreeslike siekte veroorsaak dood van 70 000 (15-17) Dawid bou ’n altaar (18-25) Geen offerandes sonder koste (24) Vorige Volgende Druk Deel Deel 2 Samuel – Oorsig DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING) 2 Samuel – Oorsig Afrikaans 2 Samuel – Oorsig https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg nwt 2 Samuel bl. 468-469