VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Amos Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 Oorsig 1 Amos ontvang boodskap van Jehovah (1, 2) Oordele weens opstandige dade (3-15) Sirië (3-5), Filistea (6-8), Tirus (9, 10), Edom (11, 12), Ammon (13-15) 2 Oordele weens opstandige dade (1-16) Moab (1-3), Juda (4, 5), Israel (6-16) 3 God se oordeel bekend gemaak (1-8) God openbaar sy vertroulike saak (7) Boodskap teen Samaria (9-15) 4 Boodskap teen koeie van Basan (1-3) Jehovah bespot Israel se valse aanbidding (4, 5) Israel weier om dissipline te aanvaar (6-13) ‘Maak gereed om jou God te ontmoet’ (12) ‘God sê vir mens wat Sy gedagtes is’ (13) 5 Israel soos maagd wat geval het (1-3) Soek God, en bly lewe (4-17) Haat wat sleg is, wees lief vir wat goed is (15) Jehovah se dag, ’n dag van duisternis (18-27) Israel se offerandes verwerp (22) 6 Dit sal sleg gaan met dié wat oorgerus is! (1-14) Ivoorbeddens; bakke vol wyn (4, 6) 7 Visioene wat wys dat Israel se einde naby is (1-9) Sprinkane (1-3), vuur (4-6), skietlood (7-9) Amos verbied om te profeteer (10-17) 8 Visioen van mandjie somervrugte (1-3) Onderdrukkers veroordeel (4-14) Geestelike hongersnood (11) 9 Niemand kan God se oordele vryspring nie (1-10) Hut van Dawid sal opgerig word (11-15) Vorige Volgende Druk Deel Deel Amos – Oorsig DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING) Amos – Oorsig Afrikaans Amos – Oorsig https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg nwt Amos bl. 1321