VRAAG 15
Hoe kan jy geluk vind?
“’n Bak groente waar daar liefde is, is beter as ’n vetgemaakte bul waar daar haat is.”
“Ek, Jehovah, is jou God, die Een wat jou leer om jouself te bevoordeel, die Een wat jou lei op die weg wat jy moet volg.”
“Gelukkig is dié wat besef dat hulle God nodig het, want die Koninkryk van die hemel behoort aan hulle.”
“Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”
“Net soos julle wil hê dat mense aan julle moet doen, moet julle ook aan hulle doen.”
“Gelukkig is dié wat die woord van God hoor en dit gehoorsaam!”
“Selfs wanneer iemand ’n oorvloed het, hang sy lewe nie van sy besittings af nie.”
“As ons dan kos en klere het, sal ons met hierdie dinge tevrede wees.”
“Dit maak ’n mens gelukkiger om te gee as om te ontvang.”