ONTWAAK! Oktober 2013 | Drie dinge wat geld nie kan koop nie

Materiële besittings kan ons aandag aftrek van die belangrikste dinge in die lewe—die dinge wat geld nie kan koop nie. Kyk na drie voorbeelde.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: China se verkeersophopings, skending van godsdiensvryheid in Armenië, gevare van sosiale netwerke in Japan, en meer.

HULP VIR DIE GESIN

Wanneer ’n vriendskap te heg raak

Sê jy vir jouself: ‘Ons is net vriende’? Indien wel, kan jy Bybelbeginsels ondersoek om te sien of jy jouself nie dalk flous nie.

ONDERHOUD

’n Biochemikus verduidelik waarom hy aan God glo

Wat het ’n navorser laat besluit om sy opvattings oor die oorsprong van lewe te heroorweeg, en wat het hom oortuig dat die Bybel van God kom?

VOORBLADONDERWERP

Drie dinge wat geld nie kan koop nie

Geld maak dit vir ons moontlik om sekere dinge te koop wat ons nodig het, maar die grootste bevrediging in die lewe spruit voort uit dinge wat geld nie kan koop nie.

Wat jy moet weet omtrent epilepsie

Ondersoek ’n paar feite omtrent hierdie versteuring wat dikwels misverstaan word.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Depressie

Vind uit waarom mense aan depressie ly en hoe die Bybel jou kan help om negatiewe gevoelens te verwerk.

IS DIT ONTWERP?

Die langhoringsprinkaan se merkwaardige gehoor

Hierdie klein insek se ore werk op ’n soortgelyke manier as die mens se ore. Hoe kan navorsing oor hierdie unieke gehoorstelsel die hedendaagse wetenskap en ingenieurswese tot voordeel strek?

Nog aanlyn materiaal

Sê nou ek word afgeknou?

Baie wat afgeknou word, voel magteloos. Hierdie artikel verduidelik wat gedoen kan word om die situasie te verbeter.

Is jy behep met jou voorkoms?

Hoe kan jy ’n gebalanseerde beskouing van jouself verkry as jy nie van jou voorkoms hou nie?

Sê nou ek het ’n gesondheidsprobleem? (Deel 1)

Vier jongmense vertel wat hulle help om hulle gesondheidsprobleme te verduur en positief te bly.

Wat jongmense sê oor ’n gebalanseerde selfbeeld

Waarom kan dit vir jongmense ’n uitdaging wees om ’n gebalanseerde beskouing van hulle voorkoms te behou? Wat kan help?

Die bakker se droom

Laai hierdie inkleurblad af, druk dit en soek die verskille tussen die twee prente.