9-15 September
PSALM 82-84
Lied 80 en gebed | Inleidende kommentaar (1 min.)
1. Waardeer die voorregte wat jy het
(10 min.)
Ons waardeer ons voorregte (Ps 84:1-3; wp16.6 8 ¶2-3)
Geniet die toewysings wat jy het in plaas daarvan om te fokus op dié wat jy graag sou wou hê (Ps 84:10; w08 7/15 30 ¶3-4)
Jehovah is goed teenoor almal wat hom getrou dien (Ps 84:11; w20.01 17 ¶12)
Elke toewysing het seëninge en uitdagings. As jy op die seëninge fokus, kan jy vreugde in enige toewysing vind.
2. Geestelike skatte
(10 min.)
Ps 82:3 – Hoe belangrik is dit om liefdevol om te gee vir “die weeskinders” in die gemeente? (it-1-E 816)
Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte gekry wat jy graag wil deel?
3. Bybelleesgedeelte
(4 min.) Ps 82:1–83:18 (th studie 2)
4. Empatie – Wat Jesus gedoen het
(7 min.) Bespreking. Speel die VIDEO, en bespreek dan lmd les 9: Punt 1-2.
5. Empatie – Volg Jesus na
(8 min.) Bespreking gebaseer op lmd les 9: Punt 3-5 en “Sien ook”.
Lied 57
6. Plaaslike behoeftes
(15 min.)
7. Gemeentelike Bybelstudie
(30 min.) bt hfst. 15 ¶8-12, venster op bl. 118