Vinnige feite – Ecuador
- 16 939 000 – Bevolking
- 100 195 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 1 212 – Gemeentes
- 1 tot 171 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
HOE JOU DONASIES GEBRUIK WORD
Beskerming van godsdiensvryheid in inheemse gemeenskappe
Toe teenstanders die reg van Jehovah se Getuies om vryelik te aanbid bedreig het, het ons broers dadelik iets gedoen om te help.
DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE