Vinnige feite – Indonesië
- 281 844 000 – Bevolking
- 31 023 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
- 491 – Gemeentes
- 1 tot 9 275 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking
NUUSBERIGTE
Aardbewing tref Indonesië
2016 JAARBOEK VAN JEHOVAH SE GETUIES
Indonesië
Jehovah se Getuies het politieke onrus, godsdienskonflikte en ’n 25 jaar lange verbod moedig verduur
NUUSBERIGTE
Wêreldwye noodgevalle: Hoe ons broers gehelp word wanneer daar ’n ramp is
Die Bestuursliggaam sal voortgaan om dadelik praktiese riglyne aan die broers en susters regoor die wêreld te gee wanneer hulle dit nodig het.
UIT ONS ARGIEF
Die Lightbearer neem geestelike lig na Suidoos-Asië
Al was daar teenstand het die groepie pioniers op die Lightbearer dapper Bybelwaarheid verkondig in ’n groot gebied met ’n groot bevolking.
ONTWAAK!
’n Besoek aan Indonesië
Leer meer oor die kultuur en gebruike van hierdie vriendelike, geduldige en gasvrye mense.