Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Papoea-Nieu-Guinee

  • Port Moresby, Papoea-Nieu-Guinee​ — ’n Teks word in die Tok Pisin-taal gelees

Vinnige feite – Papoea-Nieu-Guinee

  • 9 466 000 – Bevolking
  • 5 692 – Bedienaars wat ander oor die Bybel leer
  • 89 – Gemeentes
  • 1 tot 1 999 – Verhouding van Jehovah se Getuies tot die bevolking

UIT ONS ARGIEF

Die Lightbearer neem geestelike lig na Suidoos-Asië

Al was daar teenstand het die groepie pioniers op die Lightbearer dapper Bybelwaarheid verkondig in ’n groot gebied met ’n groot bevolking.